h.4. Nicolaas Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/07/1899, ged. 01/10/1899

h.4.  Nicolaas Jacobus, geb. 20/07/1899, ged. 01/10/1899, Carnarvon.

Nicolaas Jacobus was die seun van Petrus van der Westhuizen en Emma Mathilda van der Merwe.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1906.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Schalk Jacobus se sterfkennis van 1935 nie.