h.6. Jasper VAN DER WESTHUIZEN

h.6.  Jasper.

Jasper was die seun van Jasper Petrus van der Westhuizen en Anna Aletta Johanna van der Walt.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1958.