c.1. Ferdinandus VAN DER WESTHUIZEN, ged. 18/09/1712

c.1.  Ferdinandus, ged. 18/09/1712, Stellenbosch.

Ferdinandus was die seun van Barend van der Westhuizen en Sophia Appel.


Ferdinandus
Baptised: 18 Sep 1712
Father: Barent van Westhuysen
Mother: Sofia Appel
Witnesses: Ferdinandus Appel, Fytie Cloeten
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Stellenbosch, . ucfirst(baptism) register, 1688-1732, page 68. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G2 4/1. Transcribed by Ockert Malan, Lorna Newcomb and others. See also Die Stellenbosse Heemkring

First 50 years project - inskrywing in die doopregister

1 hofstede in die Tijgerbergen.  Het met Aletta Hendrina van der Heuvel se dood in 1767 waarskynlik vir haar werk gedoen op die plaas Ronsde Bosje in die Tijgerberge, want daar was ‘n arbeidsloon van 2 riksdaalders teen haar boedel geeis.  Aletta Hendrina van der Heuvel was met Bernardus van Niekerk getroud, die seun van Cornelis Gerritsz van Nieuwkerk en Maria van der Westhuizen.