e.1. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, ged. 01/07/1799

e.1.  Johannes, ged. 01/07/1799, Stellenbosch.

Johannes was die seun van Hendricus Lourens van der Westhuizen en Jacomina Catharina van Wyk.

Nie genoem in sy ma se sterfkennis.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1857 nie.