e.1. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/03/1800, ged. 04/05/1800

e.1.  Pieter Johannes, geb. 17/03/1800, ged. 04/05/1800, Swartland, oorl. 07/08/1847, Saldanhabaai x 03/03/1822, Swartland met Maria Elizabeth Huibrecht BESTER, ged. 15/11/1801, Saldanha, oorl. 24/11/1848, Saldanha, d.v. Albertus Wynand Bester en Hilletjie Aletta Adriana van Dyk.

 Pieter Johannes was die seun van Pieter Daniël van der Westhuizen en Anna Christina Rossouw.

Pieter Johannis
Baptised: 1800, 4 Meij 1800
Father: Pieter Daniel VAN DER WESTHUIJSE
Mother: Anna Christina ROSSOUW
Witnesses: Johanna Krenauw , Johanna Maria Walters
Additional notes: Gebooren den 17 Maart
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 160. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Sy naam word nie genoem in sy pa se sterfkennis van 1837 nie, maar daar is melding van 'n volwasse kind.

Sy naam kom voor in sy ma se sterfkennis van 1841.