e.10. Michiel Adriaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/03/1823, ged. 20/04/1823

e.10.  Michiel Adriaan, geb. 23/03/1823, Klipfontein, Malmesbury, ged. 20/04/1823, Swartland, oorl. 09/07/1889, Klipbank, Hopefield, Malmesbury x 04/11/1844, Moorreesburg met Susanna Maria Wilhelmina BASSON, geb. 1827 van Saldanhabaai, oorl. 23/12/1845 xx 07/08/1854, Moorreesburg met Maria Josina JORDAAN, geb. 1826, Matjiesfontein, Malmesbury, oorl. 28/02/1894, Driefontein, d.v. Michiel Adriaan Jordaan en Sara Margaretha Basson.

Michiel Adriaan was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Basson.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1844.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1862.

Met sy eerste huwelik was hy ‘n 21 jarige jongman/landbouer van Swartland en sy ‘n 17 jarige jongvrou van Saldanha Baai.

Met sy tweede huwelik was hy die 31 jarige wewenaar/landbouer en sy ‘n 28 jarige jongvrou.