e.12. Albert Jesse VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/08/1824, ged. 19/09/1824

e.12.  Albert Jesse, geb. 16/08/1824, ged. 19/09/1824, Swartland, oorl. 03/01/1870, Wellington.  

Albert Jesse was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Maria Christoffelina Plantefeber.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1840.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1862.

Ongetroud.

Woon Wellington.