e.2. Abraham Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/10/1802, ged. 27/03/1803

e.2.  Abraham Nicolaas, geb. 22/10/1802, ged. 27/03/1803, Swartland.

Abraham Nicolaas was die seun van Pieter Daniël van der Westhuizen en Anna Christina Rossouw.


Abraham Nicolaas
Baptised: 1803, 27 Mar 1803
Born: dn 22 Xbr 1802
Father: Pieter Daniel VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Anna Christina ROSSOUW
Witnesses: Abraham Rossouw, Margaretha van der Westhuijsen
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 199. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Waarskynlik jonk dood.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1837 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1841 nie.