e.2. Johannes Christiaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/02/1799, ged. 24/02/1799

e.2.  Johannes Christiaan, geb. 08/02/1799, ged. 24/02/1799, Swartland.

Johannes Christiaan  was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Christina Margaretha Engel.


Johannis Christiaan
Baptised: 1799, 24 Februarij 1799
Father: Albertus Jesse V: D: WESTHUIJSE
Mother: Christina Margrieta ENGEL
Witnesses: Christiaan Fick, Anna Jacomina Theunisse
Additional notes: Gebooren den 8 Februarij
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 145. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Hy was 15 jr. oud met sy ma se dood.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle half-broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.