e.4. Abraham Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/05/1807, ged. 27/09/1807

e.4.  Abraham Nicolaas, geb. 17/05/1807,  ged. 27/09/1807, Swartland.

Abraham Nicolaas was die seun van Pieter Daniël van der Westhuizen en Anna Christina Rossouw.


Abraham Nicolaas
Baptised: 1807, 27 Sep 1807
Born: 17 Meij
Father: Pieter Daniel VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Anna Christina ROSSOUW
Residence: Zwartland
Witnesses: Frederik Christoffel Truter, Beatrix Henderina Truter
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 257. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1837 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1841 nie.