e.4. Albertus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/10/1803, ged. 12/02/1804

e.4.  Albertus Johannes, geb. 17/10/1803, ged. 12/02/1804, Swartland.

Albertus Johannes was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Christina Margaretha Engel.


Albertus Johannes
Baptised: 1804, 12 Feb 1804
Born: dn 17 Xbr 1803
Father: Albert Jesje VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Christina Margaretha ENGEL
Witnesses: Johannes Stephanus van der Westh[uijsen] , Johanna Maria Lombard
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 212. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Nie met ma se dood gelys.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle half-broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.