e.4. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/04/1801, ged. 24/05/1801

e.4.  Johannes, geb. 10/04/1801, ged. 24/05/1801, oorl. 11/12/1872, Natal x 03/11/1828, Kaapstad met Anna Susanna NAUDE, geb. 08/01/1811, ged. 09/06/1811, Tulbagh, oorl. 10/03/1871, Gelegenfontein, Kliprivier, Ladysmith, d.v. Petrus Johannes Naude en Christina van Wyk.

Johannes was die seun van Petrus van der Westhuizen en Johanna Catharina Olivier.

Hy was 9 jaar oud met sy ma se dood.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1836.

b.3.c.8.d.6.e.4.  Johannes en Anna Susanna NAUDE (In 1841 in Groot trek na Natal)