e.5. Abraham VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/04/1805, ged. 12/05/1805

e.5.  Abraham, geb. 03/04/1805, ged. 12/05/1805, Beaufort-Wes. 

Abraham was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Christina Margaretha Engel.


Abraham
Baptised: 1805, 12 Meij 1805
Born: den 3 April
Father: Albert Jesse VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Christina Margaretha ENGELS
Residence: Zwartland
Witnesses: Abraham Fick, Maria Elisabeth van Wielig
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 231. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Nie met ma se dood gelys.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle half-broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.