e.5. Dirk Gysbert VAN DER WESTHUIZEN, ged. 22/01/1809

e.5.  Dirk Gysbert, ged. 22/01/1809, Stellenbosch.

Dirk Gysbert was die seun van Gysbert van der Westhuizen en Susanna Hillegonda Coetzee.

Een van tweeling - waarskynlik jonk dood.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1855 nie.