e.6. Petrus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 17/05/1808, ged. 15/09/1808

e.6.  Petrus, geb. 17/05/1808, ged. 15/09/1808, Tulbagh.

Petrus was die seun van Wietske van der Westhuizen en Rensche Olivier.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1850 nie.