e.6. Maria Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/08/1806, ged. 09/11/1806

e.6.  Maria Margaretha, geb. 11/08/1806, ged. 09/11/1806, Swartland. 

Maria Margaretha was die dogter van Albertus Jesse van der Westhuizen en Christina Margaretha Engel.


Maria Margaretha
Baptised: 1806, 9 Nov 1806
Born: den 11 VIIIbr
Father: Albertus Jesse VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Christina Margaretha ENGEL
Residence: Zwartland
Witnesses: Jacobus Slabbert J[ ]zoon, Maria Elizabeth Bredenkamp
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 252. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Nie met ma se dood gelys.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle half-broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.