e.7. Anna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/06/1811, ged. 30/08/1812

e.7. Anna, geb. 02/06/1811, ged. 30/08/1812, Tulbagh.

Anna was die dogter van Hendricus Lourens van der Westhuizen en Jacomina Catharina van Wyk.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1857 en sy word as oorlede gelys.