e.7. Christina Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/06/1808, ged. 17/07/1808

e.7.  Christina Sophia, geb. 24/06/1808, ged. 17/07/1808, Swartland. 

Christina Sophia was die dogter van Albertus Jesse van der Westhuizen en Christina Margaretha Engel.


Christina Sophia
Baptised: 1808, 17 Jul 1808
Born: den 2 Junij
Father: Albert Jesse VAN DER WESTHUIJZE Hz.
Mother: Christina Margaretha ENGEL
Residence: Zwartland
Witnesses: Otto Leeder Jacobus Maasdorp, Christina Sophia Herman
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1783-1809, page 264. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/3. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 667

Nie met ma se dood gelys.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle half-broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.