e.8. Albertus Jesse VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/01/1810, ged. 18/02/1810

e.8.  Albertus Jesse, geb. 10/01/1810, ged. 18/02/1810, Swartland.

Albertus Jesse was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Christina Margaretha Engel.


Albertus Jesse
Baptised: 1810, 18: Feb: 1810
Born: 10: Jannuarij 1810
Father: Albertus Jesse VAN DER WESTHUISEN
Mother: Christina Margaretha ENGEL
Witnesses: Gerrit Jacobus Olivier, Magdalena Maria Engel
Source: Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism) register, 1810-1821, page 2. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/4. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 668 

Hy was 4 jaar oud met sy ma se dood.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle half-broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.