e.8. Johanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/05/1819, ged. 04/07/1819

e.8.  Johanna Catharina, geb. 18/05/1819, ged. 04/07/1819.

Johanna Catharina was die dogter van Pieter Johannes van der Westhuizen en Anna Maria Magdalena Basson.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1844 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1862 nie.