e.9. Izaak Plantefeber VAN DER WESTHUIZEN, ged. 02/03/1817

e.9.  Izaak Plantefeber, ged. 02/03/1817, Kaapstad.

Izaak Plantefeber was die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Maria Christoffelina Plantefeber.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1840 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1862 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870 nie.