f.1. Christina Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/07/1830, ged. 20/02/1831

f.1.  Christina Johanna, geb. 15/07/1830, ged. 20/02/1831, Beaufort-Wes.

Christina Johanna was die dogter van Jasper van der Westhuizen en Maria Elizabeth Louw.

DG:  Nicolaas van der Westhuizen;  Magdalena van Wyk;  Willem Smit;  Elsie Smit.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1867 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1861 nie.