f.1. Daniël Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/03/1829, ged. 17/05/1829

f.1.  Daniël Johannes, geb. 09/03/1829, ged. 17/05/1829, Kaapstad, oorl. 19/12/1892, Swellendam x 15/11/1852, Swellendam met Cornelia Aletta Jacoba NIEMAND, geb. 04/08/1829, Swellendam, oorl. 16/07/1892, Swellendam, d.v. Johannes Michiel Niemand en Cornelia Gertruida Kuhn.

Daniël Johannes was die seun van Johannes van der Westhuizen en Maria Abigael Gertruyda Beyleveld.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1847.

Beroep:  Schoenmaaker.

Woon:  Swellendam.