f.1. Johanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 03/09/1829, ged. 11/10/1829

f.1.  Johanna Catharina, geb. 03/09/1829, ged. 11/10/1829, Swartland.

Johanna Catharina was die dogter van Arnoldus van der Westhuizen en Catharina Hendrina Basson.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1846.