f.1. Johanna Jacoba Sophia VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/02/1822, ged. 03/03/1822

f.1.  Johanna Jacoba Sophia, geb. 04/02/1822, ged. 03/03/1822, Swartland.

Johanna Jacoba Sophia was die dogter van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Maria Johanna Elizabeth van Schie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1868 nie.