f.1. Johannes Marthinus VAN DER WESTHUIZEN, ged. 06/10/1830

f.1.  Johannes Marthinus, ged. 06/10/1830, Beaufort-Wes.

Johannes Marthinus was die seun van Abraham Nicolaas van der Westhuizen en Maria Elizabeth Botha.


Nie sy naam of die van sy moeder kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1844 nie.