f.2. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/12/1857, ged. 10/01/1858

f.2.  Pieter Johannes, geb. 23/12/1857, ged. 10/01/1858, Calvinia.

Pieter Johannes was die seun van Josias Godlieb van der Westhuizen en Anna Jacomina Cornelia Sophia (Jacoba) Cruywagen.


Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1906 nie.