f.13. Hendrik Lourens VAN DER WESTHUIZEN, ged. 19/05/1845, ged. 07/07/1845

f.13  Hendrik Lourens, ged. 19/05/1845, ged. 07/07/1845, Victoria-Wes, oorl. 08/11/1913, Mooifontein, dist. Bloemhof, Tvl. x 05/06/1865, Victoria-Wes met Johanna Elizabeth Wilhelmina LOOTS, geb. 1848, oorl. 27/09/1930, Mooifontein, dist. Bloemhof, d.v. Francois Nicolaas Jacobus Loots.

Hendrik Lourens was die seun van Johannes van der Westhuizen en Sara Margaretha Magdalena Roets.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1853.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1887.

Woon Mooifontein, dist. Bloemhof volgens haar sterfkennis.