f.13. Frederika Johanna VAN DER WESTHUIZEN, geb. 16/10/1852, ged. 28/11/1852

f.13. Frederika Johanna, geb. 16/10/1852, Riebeek Kasteel, ged. 28/11/1852, Swartland.

Frederika Johanna was die dogter van Pieter Abraham van der Westhuizen en Magdalena Petronella Lambrechts.

DG: Pieter Abraham van der Westhuizen; Magdalena Petronella Lambrechts; Pieter Abraham van der Westhuizen; Petrus Gerhardus Louw; Johanna Frederika Susanna Bredenkamp.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1856 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle broer Pieter Abraham van der Westhuizen se sterfkennis van 1861 nie.