f.2. Albertus Wijnand Gideon VAN DER WESTHUIZEN, geb. 04/06/1826, ged. 08/10/1826

f.2.  Albertus Wynand Gideon, geb. 04/06/1826, Witte Klip, dist. Malmesbury, ged. 08/10/1826, Swartlandoorl. 27/05/1896, Kleinberg, Saldanhabaai x 04/03/1850, Malmesbury met Anna Maria Magdalena LOMBAARD, geb. c. 1831, Klipfontein, dist. Malmesbury, oorl. 12/08/1904, Kleinberg, dist. Malmesbury, d.v. Christoffel Lombard en Anna Maria Magdalena van der Westhuizen.

Albertus Wijnand Gideon was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Maria Elizabeth Huibrecht Bester.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1847.


Sy naam kom voor in hulle broer Pieter Johannes Daniël van der Westhuizen se sterfkennis van 1879.

Met hulle huwelik is hy ‘n 23 jarige jongman/landbouer van Saldanha en sy ‘n 19 jarige jongvrou.