f.3. Catharina Hendrina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/09/1832

f.3.  Catharina Hendrina, geb. 29/09/1832.

Catharina Hendrina was die dogter van Arnoldus van der Westhuizen en Catharina Hendrina Basson.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1846 nie.