f.3. Pieter Johannes Daniël VAN DER WESTHUIZEN, geb. 08/05/1828, ged. 05/10/1828

f.3.  Pieter Johannes Daniël, geb. 08/05/1828, Witklip, Saldanha Baai, ged. 05/10/1828, oorl. 18/04/1879, Saldanhabaai.  

Pieter Johannes Daniël was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Maria Elizabeth Huibrecht Bester.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1847.

Ongetroud.

Sy broers en susters word gelys in sy sterfkennis.