f.4. Albertus Jesse VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/02/1836

f.4.  Albertus Jesse, geb. 29/02/1836.

Albertus Jesse was die seun van Pieter Abraham van der Westhuizen en Magdalena Petronella Lambrechts.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1856 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Pieter Abraham se sterfkennis van 1861 nie.