f.4. Jacobus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/07/1830, ged. 22/08/1830

f.4.  Jacobus Johannes, geb. 10/07/1830, ged. 22/08/1830, Swartland.

Jacobus Johannes was die seun van Hendrik Jacobus van der Westhuizen en Maria Johanna Elizabeth van Schie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1868 nie.