f.5. Hendrik Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/06/1839, ged. 24/06/1838

f.5.  Hendrik Jacobus, geb. 18/06/1839, Riebeek Kasteel, ged. 24/06/1838, Swartland.

Hendrik Jacobus was die seun van Pieter Abraham van der Westhuizen en Magdalena Petronella Lambrechts.

DG:  Pieter Abraham van der Westhuizen;  Magdalena Petronella Lambrechts;  Hendrik Jacobus van der Westhuizen;  Maria Johanna van Schie;  Hendrik Jacobus van der Westhuizen;  Beatrix hendrina Bredenkamp.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1856 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Pieter Abraham se sterfkennis van 1861 nie.