f.5. Johanna Catharina VAN DER WESTHUIZEN, geb. 20/05/1840, ged. 02/05/1841

f.5.  Johanna Catharina, geb. 20/05/1840, ged. 02/05/1841, Pietermaritzburg.  Waarskynlik jonk dood.

Johanna Catharina was die dogter van Johannes van der Westhuizen en Anna Susanna Naude.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1871 nie.  Haar name word weer gebruik.