f.7. Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 22/06/1840, ged 25/10/1840

f.7.  Jacobus, geb. 22/06/1840, ged 25/10/1840, Beaufort-Wes, oorl. 25/09/1887, Tygervlei, Carnarvon x 16/05/1864, Fraserburg met Martha Sophia JACOBS, geb. 1846, Carnarvon, oorl.14/10/1928, Visgat, dist. Fraserburg, d.v. Gabriel Gerhardus Jacobs en Helena Glaudina Krugel.  MSJ xx Gabriel Gerhardus Krugel.

Jacobus was die seun van Abraham Nicolaas van der Westhuizen en Christina Maria Erasmus.

DG:  Jacobus Erasmus;  Elizabeth Susanna van Schalkwyk;  Johanna Margaretha van der Westhuizen; Jacoba Lodewica Erasmus;  Susanna Johanna Erasmus.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1844.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1853.

Volgens haar sterfkennis het sy die laaste 10 jaar van haar lewe te Visgat in die Fraserburg distrik gewoon.