f.9. Hendrik Albertus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/06/1846, ged. 26/07/1846

f.9.  Hendrik Albertus, geb. 19/06/1846, Riebeek Kasteel, ged. 26/07/1846, Swartland.

Hendrik Albertus was die seun van Pieter Abraham van der Westhuizen en Magdalena Petronella Lambrechts.

DG:  Pieter Abraham van der Westhuizen;  Magdalena Petronella Lambrechts;  Hendrik Jacobus van der Westhuizen;  Maria Johanna van Schie.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1856 nie.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Pieter Abraham van der Westhuizen se sterfkennis van 1861 nie.