g.1. Johannes Hermanus Boonzaaier VAN DER WESTHUIZEN, geb. 10/09/1870, ged. 16/10/1870

g.1.  Johannes Hermanus Boonzaaier, geb. 10/09/1870, Paardenberg, ged. 16/10/1870, Swartland.

Johannes Hermanus was die seun van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Hermina Elizabeth Rykie Boonzaaier.

DG:  Johannes Hermanus Boonzaaier;  Sara Johanna Boonzaaier;  Sara Johanna Lombard;  Hermanus Nicolaas Dempers.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie.