g.1. Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/09/1871, ged. 24/12/1871

g.1.  Johannes, geb. 18/09/1871, ged. 24/12/1871, Weenen, oorl. 29/04/1935, Pomeroy, dist. Msinga x Pomeroy met Emma NDEBELE of chief Kula, Helpmekaar, dist, Natal.

Johannes was die seun van Stephanus Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Rudolph.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1943.

Woon Pomeroy volgens sy sterfkennis.