g.2. Frederika Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/10/1860, ged. 03/03/1861

g.2.  Frederika Elizabeth, geb. 02/10/1860, Victoria-Wes, ged. 03/03/1861, Victoria-Wes, oorl. 06/01/1882, Vonkslaagte, Spioenberg x 21/12/1881, Victoria Wes, met Petrus Jacobus VAN STAADE, ged. 1858, Kaap.

Frederika Elizabeth was die dogter van Wietsche van der Westhuizen en Anna Maria Smit.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie.