g.7. Gideon Andries Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 29/08/1896, ged. 22/11/1896

g.7.  Gideon Andries Jacobus, geb. 29/08/1896, ged. 22/11/1896, Douglas, oorl. 01/06/1965, Calvinia x 19/04/1920, Calvinia met Christina Jacoba DE KOCK, geb. 1902.

Gideon Andries Jacobus was die seun van Hendrik Everhardus Cruywagen van der Westhuizen en Christina Alida Adriana van Zyl.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1922.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1923.

Sy naam kom voor in hulle broer Petrus Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1923.