g.4. Hester Margaretha VAN DER WESTHUIZEN, ged. 27/05/1885

g.4.  Hester Margaretha, ged. 27/05/1885, Griekwastad x 08/11/1909, Griquastad, Hay met Johannes Lodewicus BOTMA, geb. 1887.

Hester Margareth was die dogter van Petrus Jacobus van der Westhuizen en Johanna Adriana Scholtz.

Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1890.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1919.