g.4. Christiaan Stephanus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 02/03/1878

g.4.  Christiaan Stephanus, geb. 02/03/1878.

Christiaan Stephanus was die seunvan Christiaan Stephanus van der Westhuizen en Anna Jacoba Elizabeth Sleigh.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1909.