g.3. George Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 15/08/1866

g.3.  George Jacobus, geb. 15/08/1866, oorl. 17/09/1950, Johannesburg x 07/02/1890, Rustenburg met Martha Magdalena SCHOEMAN, ceb. c. 1871.

George Jacobus was die seun van Andries Gerhardus van der Westhuizen en Susanna Elizabeth Oosthuizen.

Met hulle huwelik in 1890 word hy beskryf as 23 jarige jonkman, geb. Doornlaagte, dist. Rustenburg, wat met sy huwelik van Magatoshoek dist. Rustenburg was en sy die 19 jarige jonge dogter geb. Doornlaagde, dist. Rustenburg en met hulle huwelik ook van Doornlaagte, dist. Rustenburg was.

Met sy stefkennis word sy ouers se adres as Rietfontein 720, dist. Rustenburg aangegee.

In sy sterfkennis word sy adres as Vierdestraat 14, Melville, Johannesburg aangee.

Hy is in die Princess Verpleeg-inrigting in Johannesburg oorlede.


League of Veterans

Surname
van der Westhuizen
Name
George Jacobus
Date Birth
15.8.1866
Residence
Rustenburg
Name Last Officer
Johannes Eloff
Weapon
1902
When Killed
Widow Veteran
Branch
Johannesburg
Notes
Ref ID
3586
IKA