g.4. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/06/1877

g.4.  Pieter Johannes, geb. 23/06/1877.

Pieter Johannes was die seun van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Hermina Elizabeth Rykie Boonzaaier.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1909.