g.5. Hermina Elizabeth Rykie VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/02/1882, ged. 26/03/1882

g.5.  Hermina Elizabeth Rykie, geb. 05/02/1882, ged. 26/03/1882, Swartland.

Hermina Elizabeth Rykie was die dogter van Johannes Hermanus van der Westhuizen en Hermina Elizabeth Rykie Boonzaaier.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie.