g.7. Johannes Hermanus Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. 26/12/1884

g.7.  Johannes Hermanus Jacobus, geb. 26/12/1884, ged. Moorreesburg x 15/09/1908, Moorreesburg met Hendrina Jacomina SLABBERT, geb. 1889, Skilpadvlei, oorl. 11/03/1915, Moorreesburg, d.v. Nicolaas Johannes Albertus Slabbert en Hendrina Jacobusina Basson.  

Johannes Hermanus Jacobus was die seun van Hermanus Dempers van der Westhuizen en Hester Cecilia Maria Kitshoff.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1897.

Blacksmith hand

Woon:  Moorreesburg