g.6. Stephanus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 07/02/1884, ged. 04/05/1884

g.6.  Stephanus Johannes, geb. 07/02/1884, ged. 04/05/1884, oorl. 12/12/1896.

Stephanus Johannes was die seun van Stephanus Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Rudolph.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1943 nie.