g.7. Magdalena Petronella VAN DER WESTHUIZEN, geb. 05/01/1886, ged. 13/03/1887

g.7.  Magdalena Petronella, geb. 05/01/1886, ged. 13/03/1887, Vryheid.

Magdalena Petronella was die dogter van Stephanus Johannes van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Rudolph.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1943 nie.